Die Eersterivierkaart in konsepstadium

DSC_0841Op die Bosfietsberaad het ons in besonderhede die voorgestelde Eersterivierkaart bespreek en gebruik nou die voorstelle wat ons gekry het om die kaart af te rond. Diegene wat belangstel, kan solank¬†‘n PDF-weergawe aflaai.cycling_map_St3

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *